{"id":199,"date":"2019-01-11T13:54:07","date_gmt":"2019-01-11T13:54:07","guid":{"rendered":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/?page_id=199"},"modified":"2019-02-26T09:57:56","modified_gmt":"2019-02-26T09:57:56","slug":"potchefstroom-16-09-11","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/","title":{"rendered":"Potchefstroom 16-09-11"},"content":{"rendered":"\n<p><br><\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch504-1.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-209\"\/><\/figure>\n\n\n\n<p>GROUP 1<\/p>\n\n\n\n<p>Our instructions were to create a functional, creative and original business card holder for a music company.<\/p>\n\n\n\n<p>We started with brainstorming and discussions as a group for possible ideas. Each group-member drew their own thumbnail drawing of how they thought the holder should look like. After careful consideration we decided to incorporate a number of ideas to create a card holder in the shape of a guitar. We didn\u2019t want to use the normal, boring guitar so we decided on a very modern, edgy guitar design.<\/p>\n\n\n\n<p>The next step was the drawing of our final product. This part of the project took some time because we had a number of good ideas from each group-member. We finally settled on an design and started to draw the final sketch. We struggled a bit with scale and proportions but eventually we succeeded in drawing a final design.<\/p>\n\n\n\n<p>When the drawing was finalised, we put together the final idea on the computer. It took a lot of effort and patience to complete the design on the computer but after some hard work and a few tries our design was complete.<\/p>\n\n\n\n<p>The group was finally satisfied with the computer design and we proceeded to print our design. The design was cut out by laser and the group assembled it to produce an end product.<\/p>\n\n\n\n<p>All in all this was a successful project.<\/p>\n\n\n\n<p>Group 2<\/p>\n\n\n\n<p>16 september 2011<\/p>\n\n\n\n<p>FAB-LAB<\/p>\n\n\n\n<p>Opdrag : ontwerp \u2018n houer vir besigheidskaartjies wat eenvoudig is .<\/p>\n\n\n\n<p>Materiaal wat gebruik mag word : potlood<\/p>\n\n\n\n<p>liniaal<\/p>\n\n\n\n<p>geen gom<\/p>\n\n\n\n<p>karton<\/p>\n\n\n\n<p>Die volgende stappe is gevolg :<\/p>\n\n\n\n<p>verdeling in 5 groepe met 4 lede<\/p>\n\n\n\n<p>brainstorming en die bespreking van verskillende idees \/ontwerpe is geteken ,in rof.<\/p>\n\n\n\n<p>Groep het verskillende idees geneem en het toe op \u2018n tema besluit .<\/p>\n\n\n\n<p>Rof tekening is gemaak sonder afmetings .<\/p>\n\n\n\n<p>Afmetings is by gevoeg.<\/p>\n\n\n\n<p>Tekening word nou aangepas op rekenaar met korekte afmetings .<\/p>\n\n\n\n<p>Karton ontwerp word nou uitgesny en stabiliteid word getoets.<\/p>\n\n\n\n<p>Aanpassings vir stabiliteid word gemaak .<\/p>\n\n\n\n<p>Ontwerp word uit gesny met lazer .<\/p>\n\n\n\n<p>Ontwerp word in mekaar gepas en word geplak met gom sodat dit nie uit mekaar val nie<\/p>\n\n\n\n<p>Wat ons geleer het :<\/p>\n\n\n\n<p>om saam in \u2018n groep te werk .<\/p>\n\n\n\n<p>Om te leer uit jou foute en<\/p>\n\n\n\n<p>Om nie weer diesielfde fout te maak nie<\/p>\n\n\n\n<p>om buite die \u201cboks\u201c te dink .<\/p>\n\n\n\n<p>En om te glo in jou vermo\u00ebns.<\/p>\n\n\n\n<p>Group 3<\/p>\n\n\n\n<p>By die Fablab aan gekom en onsself gereed gemaak vir n bietjie dink werk !<\/p>\n\n\n\n<p>Eerstens het ons gehoor wat ons gaan doen en al die reels is uit een gesit .<\/p>\n\n\n\n<p>Ons opdrag was om n kaart houer te maak en dit moet KISS wees (Keep It SimpleSmart) die kaart houer moet nie n allerdaagse kaart houer wees nie dit moet uniek wees en dit moet aandag trek en opvallend wees !<\/p>\n\n\n\n<p>Ons is toe in 5 groepe opgedeel<\/p>\n\n\n\n<p>n Groepleier<\/p>\n\n\n\n<p>n Ontwerper<\/p>\n\n\n\n<p>n Bouer<\/p>\n\n\n\n<p>n Verslaggewer<\/p>\n\n\n\n<p>Ons toe in ons groepe en het kaans gekry om te beplan en idees uit te ruil ons het almal n se daaruit gehaad en niemand is uitgelaat nie ons het begin by een idee en soos ons aangaan pas elkeen n oplossing daarby aan en so het ons toe ooreengestem om ons brand name viral guard te maak ons verskaf gereedskap aan doktors bv die model is vir n doktor se lessenaar vir sy kaarte.<\/p>\n\n\n\n<p>Die model het so gelyk en is aaneengesit met 2 balkies<\/p>\n\n\n\n<p>bo aan die mannetjie is die produk se naam (Viral Guard)<\/p>\n\n\n\n<p>Toe ons hom klaar ontwerp het het ons hom op die kardbord geteken en ons het hom gesny met die masjien !! dit was n sukses en hy het uitgekom soos ons gehoop het hy moes.<\/p>\n\n\n\n<p>Groep ondervinding<\/p>\n\n\n\n<p>Die groep was op n stadium baie op hulle senuwees<\/p>\n\n\n\n<p>Hulle het saam gewerk en mekaar beter leer ken en ondersteun in mekaar se besluite<\/p>\n\n\n\n<p>Daar is ook baie geduld en spanwerk ingebring<\/p>\n\n\n\n<p>DIT WAS N SUKSES!!<\/p>\n\n\n\n<p>Verslaggewer: Chen\u00e9<\/p>\n\n\n\n<p>Group 4<\/p>\n\n\n\n<p>daar was vir ons n opdrag gegee om n besigheidskaartjie -houer te ontwerp<\/p>\n\n\n\n<p>Daar was toepaslike reels wat die storie baie ingewikkeld gemaak het.<\/p>\n\n\n\n<p>geen gom mag gebruik word nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Mag nie van n blokkie gebruik maak nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Die uitveer is verbode, maar volgens ons groep was dit hoofsaaklik nodig.<\/p>\n\n\n\n<p>Elk van die groep lede het n ontwerp geteken waar ons idees toegepas het.<\/p>\n\n\n\n<p>Die sketse was saam gevoeg waar ons n finale ontwerp gemaak het.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons tema van die opdrag was karre.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons groep wou baie goed en kreatief wees, so ons het die onmoontelike moontelik gemaak.<\/p>\n\n\n\n<p>Voor dit het die popo eers n paarkeer die fan getref maar ons het die lig aan die einde van die tonnel gesien na so paaar uur van harde werk en dink.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was n baie lekker ervaring. Let wel wie die brief lees of sien\u2026<\/p>\n\n\n\n<p>Eet baie voor jy kom, kos is skaars en jou maag grom soos die opwindende dag verby vlieg.<\/p>\n\n\n\n<p>ons groep was heel goed met die teken werk<\/p>\n\n\n\n<p>die meetings kon ons om ons pinkies draai.<\/p>\n\n\n\n<p>Die uitveer is heelwat kleiner.<\/p>\n\n\n\n<p>Potloode is heelwat stomper.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons het tot op die laaste nipperkie nogsteeds ontwerp tot ons gedwing was om met die rekenaar werk te begin.<\/p>\n\n\n\n<p>Die ontwerp was heel oulik, maar om dit op die rekenaar te plaas was nou n ander storie.<\/p>\n\n\n\n<p>Daar was so agteraf gehelp wat baie gehelp het.<\/p>\n\n\n\n<p>DIT WAS TOE NIE SO MIKLIK SOOS WAT ONS GEDINK HET DIT SAL WEES NIE<\/p>\n\n\n\n<p>Dankie vir alles: groep 4<\/p>\n\n\n\n<p>Georene<\/p>\n\n\n\n<p>Jannie<\/p>\n\n\n\n<p>Reginhio<\/p>\n\n\n\n<p>D\u00e1nielle<\/p>\n\n\n\n<p>Groep 5<\/p>\n\n\n\n<p>Ons idee was om \u2018n besigheid kaartjie houer vir \u2018n Lewensversekering maatskapy te maak. Ons het mens figure wat hande vas hou gebruik omdat dit ons boodskap goed aan die verbruiker oordra. Die figure wat hande vashou wys omgee.Die produk is prakties en kan maklik op `n lessenaar geplaas word sodat dit aan kli\u00ebnte ten toon gestel kan word.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons het besluit om die mannetjiets te gebruik omdat dit eenvoudig is en aandag trek. Ons het \u2018n paar ander idees gehad, maar dit sou moeilik gewees het om dit te maak. Van ons idees was om vir \u2018n musiek maatskappy \u2018n kaartjie houer te met twee \u201ccd\u2019s\u201d wat die kaartjies vashou, maar dit was nie heeltemal wat ons wou doen nie. Ons het drie figure gebruik waarvan die arms gebruik is om as rusmiddel van die kaartjies te dien. Toe ons dit op die rekenaar moes teken was dit nie so maklik soos ons gedink het dit sou wees nie. Ons het \u2018n paar voute gemaak voordat dit reg was en dit het nogal lank gevat, maar gelukkig het dit op die ou einde reg uitgekom.<\/p>\n\n\n\n<p>In die opdrag het ons geleer om saam as <code>n groep te werk. Ons het ook geleer dat tyd<\/code>n belangrike faktor is in die besigheidsw\u00eareld, goeie tydbeplanning is baie belangrik indien jy \u2018n sukses in jou besigheid wil maak.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-gallery columns-3 is-cropped wp-block-gallery-1 is-layout-flex wp-block-gallery-is-layout-flex\"><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch504.jpg\" alt=\"\" data-id=\"204\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/potch504\/\" class=\"wp-image-204\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch501-1.jpg\" alt=\"\" data-id=\"206\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch501-2\/\" class=\"wp-image-206\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch502-1.jpg\" alt=\"\" data-id=\"207\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch502-2\/\" class=\"wp-image-207\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch503-1.jpg\" alt=\"\" data-id=\"208\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch503-2\/\" class=\"wp-image-208\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch505.jpg\" alt=\"\" data-id=\"210\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch505\/\" class=\"wp-image-210\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch506.jpg\" alt=\"\" data-id=\"211\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch506\/\" class=\"wp-image-211\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch507.jpg\" alt=\"\" data-id=\"212\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch507\/\" class=\"wp-image-212\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch508.jpg\" alt=\"\" data-id=\"213\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch508\/\" class=\"wp-image-213\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch510.jpg\" alt=\"\" data-id=\"215\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch510\/\" class=\"wp-image-215\"\/><\/figure><\/li><li class=\"blocks-gallery-item\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"300\" height=\"199\" src=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/Potch511.jpg\" alt=\"\" data-id=\"216\" data-link=\"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/north-west\/potchefstroom-16-09-11\/potch511\/\" class=\"wp-image-216\"\/><\/figure><\/li><\/ul>\n\n\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GROUP 1 Our instructions were to create a functional, creative and original business card holder for a music company. We started with brainstorming and discussions as a group for possible ideas. Each group-member drew their own thumbnail drawing of how they thought the holder should look like. After careful consideration we decided to incorporate a [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":759,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-199","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/199","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=199"}],"version-history":[{"count":2,"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/199\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":217,"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/199\/revisions\/217"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/759"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/yesa.org.za\/fabkids\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=199"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}